Mangaan-uitvoere kry groen lig

’n Klaringsertifikaat het die vervoer van mangaan deur Lüderitz se hawe goedgekeur.
Catherine Sasman
Catherine Sasman – Die ministerie van die omgewing en toerisme (MET) het ’n omgewingsklaringsertifikaat (ECC) aan die Suid-Afrikaanse maatskappy TradePort Namibia CC uitgereik.
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer