Man vas oor geweld in VSA

'n Wit verregse groep het in Charlottesville teen die verwydering van 'n standbeeld betoog.
'n Twintigjarige man van Ohio is Sondag in hegtenis geneem nadat hy na bewering in Charlottesville, Virginia, met 'n motor in 'n groep betogers vasgejaag het. 'n Vrou (32) is dood
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer