Man sterf in ongeluk naby Rehoboth
‘n Man is Woensdag op slag dood nadat die voertuig waarin hy op reis was, die pad verlaat en omgeslaan het. Volgens die polisie se woordvoerder vir die Hardapstreek, adj. komm. Eric Clay, het die ongeluk omstreeks 03:34 sowat 5 kilometer voor Rehoboth op die B1-hoofpad plaasgevind.
Die 39-jarige Immanuel Jacob het op die toneel gesterf. - Nampa
Die 39-jarige Immanuel Jacob het op die toneel gesterf. - Nampa
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie