Man stap 1 870 km vir renosters

Dave van Graan sê dit was 'n avontuur en 'n reis van 'n leeftyd.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Van die Oranje tot die Kunene. Dis die lang pad van altesaam 1 870 km wat 'n man van byna 60 jaar gestap het.Dave van Graan (59), 'n toergids van Louis Tricha
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer