Man brand glo lyk ná hy vrou vermoor

Yandi Du Plessis
Die polisie ondersoek 'n saak van moord en die skending van 'n lyk ná ’n man glo Saterdag sy meisie met 'n klip doodgeslaan en dele van die liggaam daarna met vuur gebrand het.V
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer