Man eis ná omroeper sê hy is ontvoerder
Die polisie moes rubberkoeëls en traangas gebruik om die skare uitmekaar te jaag ná 'n radio-uitsending gesê het menslike oorskot word in 'n huis aangehou.
Henriette Lamprecht’n Man wat op ’n nasionale radiostasie daarvan beskuldig is dat hy glo seuns ontvoer en in sy huis aanhou, eis duisende vir laster asook ’n openbare versko
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie