Man eis duisende ná inspuiting

In die soveelste eis teen die ministerie vra ’n voormalige pasiënt N$700 000 vir pyn en lyding.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – In die soveelste eis vir beweerde mediese nalatigheid by ’n openbare gesondheidsinstelling het ’n man van ’n informele nedersetting in Windhoek hom by
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer