Man (75) verkrag glo sesjarige
’n Man wat glo geestelik gestremd is, het Saterdag na bewering ’n sesjarige meisie in die Omhokolo- nedersetting verkrag. Die 75-jarige man is familie van die slagoffer, maar het nie in dieselfde huis gebly waar die voorval plaasgevind het gebly nie. Die man is volgens die polisie nog nie in hegtenis geneem nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie