Malinese soldate vermis ná lokval

Ongeveer tien Malinese soldate word vermis nadat hulle deur vermeende Islamitiese militante in 'n lokval gelei is.
NAMPA
'n Weermagkonvooi is aangeval toe dit Sondag van die dorp Gao na Menako in die noorde van Mali onderweg was, het 'n weermagwoordvoerder, kol. Diarran Kone, gesê. Die streek word t
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer