Makelaars ondersteun Bybelgenootskap
Mnr. Bertus Walters van Securitas-makelaars in Windhoek het namens die maatskappy 'n bedrag van N$30 000 aan die Bybelgenootskap van Namibië oorhandig. Die geld sal vir die vertaling en verspreiding van Bybels gebruik word. Saam met hom verskyn me. Natasja Rust, bestuurder van kommunikasie en geldinsamelings by die Bybelgenootskap.
FOTO VERSKAF
FOTO VERSKAF
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie