Makalanies vier fees by Tsumeb Gim
Makalanies vier fees by Tsumeb Gim

Makalanies vier fees by Tsumeb Gim

Atletiek
Tsumeb Gimnasium het Saterdag sy interhuis-atletiekbyeenkoms op die noordedorp aangebied.

Die spantrofee is deur die Makalanies verower, wat die dag met 'n naelskraapse voorsprong van 2927 punte teenoor die Maroelas se 2915 afgesluit het.

Die voorste individuele presteerders van die byeenkoms was soos volg:



Laerskool:

Junior victrix ludorum (o.7-o.9): Ané Oosthuizen

Junior victor ludorum (o.7-o.9): Deon Keendjele

Senior victrix ludorum (o.10-o.13): Elleke Potgieter

Senior victor ludorum (o.10-o.13): Christiaan Kriel



Hoërskool:

Junior victrix ludorum (o.15-o.17): Simoné Cochrane

Junior victor ludorum (o.15-o.17): Delano van den Berg

Senior victrix ludorum (o.19): Anja Steenkamp

Senior victor ludorum (o.19): Lister Cochrane

Kommentaar

Republikein 2026-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer