Madrid stel ultimatum oor onafhanklikheid
Die Katalaanse regering is voor 'n moeilike keuse gestel en sal gou moet sê of hy inderdaad onafhanklikheid verklaar het.
Spanje se eerste minister, Mariano Rajoy, het Woensdag die Katalaanse regering agt dae gegun om sy pogings om onafhanklik te word, te laat vaar. Indien dit nie gebeur nie, sê hy
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie