Macedoniese storms eis 21 lewens
Macedoniese storms eis 21 lewens

Macedoniese storms eis 21 lewens

Estelle de Bruyn
Soldate help inwoners om emmers modder uit oorspoelde huise te dra, nadat ’n swaar storm die dorp Stajkovci, net oos van Skopje in Macedonië, die week getref het. Minstens 21 mense is dood, ses word vermis en dosyne is in die storm beseer. Foto Nampa/AP

Kommentaar

Republikein 2025-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer