Maatskappye klou vas aan hul geld

Nuwe navorsing wys groot maatskappye in Suid-Afrika het baie geld vir beleggings beskikbaar, maar hulle hou vas daaraan.
Groot maatskappye op die JSE sit met reserwes van sowat R1 400 miljard, het die Universiteit van Johannesburg (UJ) se sentrum vir mededinging, regulasie en ekonomiese ontwikkeling
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer