Maatskappy van Singapoer neem beheer van Ohorongo Cement
            
                                                            Die maatskappy International Cement Group (ICG) van Singapoer het ’n ooreenkoms met CHWENK Zement International GmbH & Co.KG gesluit om 100% van sy aandeel in CHWENK Namibia te bekom.
Laasgenoemde maatskappy besit 69,83% van die aandele in Ohorongo Cement.
Dié sementvervaardiger naby Otavi produseer jaarliks 1 miljoen ton sement.
ICG sê in ‘n verklaring die transaksie sal nie die operasionele bedrywighede of sakevennote van die sementaanleg beïnvloed nie.
Foto: Nampa
                                    
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie