Maatskaplike werker verkrag glo minderjarige

Benewens ’n maatskaplike werker wat verlede week in hegtenis geneem is vir die verkragting van ’n minderjarige meisie, is vier jong meisies na bewering die naweek in Namibië verkrag.
Kristien Kruger
Ronelle Rademeyer en Kenya Kambowe – ‘n Maatskaplike werker (42) is verlede week in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n 16-jarige meisie verkrag en swanger gemaak het. Di ...

Kommentaar

Republikein 2022-08-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer