Maart se reent
Maart se reent

Maart se reent

Dani Booysen
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Nou klap die Oubaas darem sy sweep lekker

dat die vonke spat.

Donner weer en reent oppad.

'n Belofte om die woestyn te benat.

Nou glimlag die narrabos.

Welwitschias se dors geles.

Volstruis gras se kleur skakeer.

Namib woestyn voel ge-eer.

Amen ja Amen virri reent.

Dankbaar virri seen.

Kommentaar

Republikein 2026-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer