“Dis die DR3402 in die Kavango. Ons soek vir Mvhu terug. Dis hoe ons pad lyk nadat Mvhu 'n jaar en 'n paar maande uit is. Die pad is nog nie weer geskraap nie. Sit die ou kontrakteur terug.” Ontvang op WhatsApp op 8 September.
Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in. Jy sal nie weer hoef te registreer vir toekomstige besoeke nie. Toegang voor 12:00 - As jy n opbetaalde intekenaar is, bevestig asseblief jou aanmeldbesonderhede of voer die unieke leserstoegangskode in wat op die voorblad van jou voorkeurkoerant Republikein, Namibian Sun of Allgemeine Zeitung gedruk is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie