Maak só 'n sukses van jou geldsake in 2017
Jy is byna-byna gereed om die nuwe jaar met groot geesdrif aan te pak. Jy is vas van plan om in 2017 op te hou rook, gewig te verloor en te oefen vir 'n (half)marathon of fietswedren. En, natuurlik, wil jy vanjaar minder van 'n kerkmuis word.
Hanlie StadlerJou Nuwejaarsvoornemens is almal gedoem indien jy nie slim doelwitte stel wat realisties en meetbaar is nie. As dit by jou geldsake kom, sê Preenay Sathu van FNB '
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie