Maak plaasveiligheid ’n prioriteit
Vir Namibië se landbougemeenskap het 2018 op ’n traumatiese noot afgeskop. Twee plaasaanvalle – die een by Gobabis en die ander by Koës – het die lewe van twee bejaarde egpare geëis.
Ronelle Rademeyer - Die nag van 20 Januarie vanjaar is die Riedel-gepaar, Armin (68) en Brunhild (66), na bewering op hul plaas Grünfeld buite Gobabis oorval en vermoor, waarna di
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie