Ma vertel oor baba se verkragting, dood
Twee maande nadat haar babadogtertjie op twee weke dood is ná sy glo deur haar pa verkrag is, het 'n Rehoboth-vrou gister gesê sy het dié man vergewe.
Denver Kisting op Rehoboth – Kort nadat haar voormalige kêrel gister weens hul twee weke oue baba se grudood en -verkragting in die hof verskyn het, het 'n jong ma van Rehoboth
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie