Ma van vermoorde seuns getuig oor nagmerriedag
Die ma van twee kinders wat na bewering in April 2014 deur hul pa vermoor is, was gister in die getuiebank.
Jacqueline Louw - Me. Romilly Swartz het gister voor regter Dinnah Usiku in die Windhoek-hoërhof getuig oor die nagmerriegebeure wat aanleiding tot die beweerde moord op haar twee
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie