Ma eis ná noodlottige skietvoorval

Me. Inge Shimoneni se siviele regsgeding spruit uit 'n voorval op 5 September 2019 en haar seun se lewe geëis het.
Yandi Du Plessis
Marc Springer – 'n Ma wie se kind deur 'n polisiebeampte doodgeskiet is wat 'n klopjag tydens die teenmisdaadveldtog Operasie Kalahariwoestyn uitgevoer het, het 'n regsgeding tee ...

Kommentaar

Republikein 2022-09-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer