Lutherane 'moet verskoning vra'

Menseregteorganisasies sê die Lutherse Wêreldfederasie was deeglik bewus van die mense­regteskendings wat in ballingskap plaasgevind het.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die menseregteorganisasies Forum for the Future (FFF) en NamRights wil hê die algemene vergadering van die Lutherse Wêreldfederasie (LWF) moet in die openbaar
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer