Lugalarm lui vir rederye

Werksverliese in lugvaart stuur op ’n katastrofe af en die bedryf pleit om hulp.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die soeklig het vandeesweek geskyn op die lugvaartbedryf in Afrika as een van die bedrywe wat ekonomies die ergste deur die Covid-19-gesondheidskrisis verrinnew
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer