Lufthansa staan in vir nuwe Eurowings Discover

Vir die volgende twee maande sal passasiers wat tussen Windhoek en Frankfurt reis, met Lufthansa vlieg.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Toe Lufthansa se Airbus A340-300 gisteroggend kort voor negeuur by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako neer­stryk, is dit met 'n watersaluut verwelkom.Di
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer