‘LP’s moet hul rykdom verduidelik’

Opposisiepolitici meen openbare ampsdraers moet nie net hul bates openbaar maak nie, maar ook aandui hoe hulle aan dié welvaart gekom het.
Jemima Beukes
Jemima Beukes – Opposisiepolitici is dit eens bekleërs van openbare ampte moenie net hul bates verklaar nie, maar moet ook rekenskap gee oor die oorsprong van hul welvaart.Dít
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer