LPM: Swapo is argitekte van armoede

Die LPM-beweging sê die regerende party verarm die nasie terwyl die leiers ryker word.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die Landless Peoples Movement (LPM) sê hy gaan volgende jaar as 'n politieke party registreer om 'n einde aan die “een-party-staat” te maak wat met agtereen
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer