Lottering: Grappies sy ‘fabulous’ reis

Lloyd Zandberg
Marc Lottering bring eersdaags sy eenmanstuk Lottering in Namibia na Namibië en tree môre by die Nasionale Teater van Namibië (NTN) op.

Lottering was in 2014 laas in Namibië en beplan om die gehoor behoorlik op hul voete te hou met Smiley the Taxi, Gaartjie, Colleen die kassier, Galatia Gedult, Travis, Pastor Brendon en die uiters gewilde Antie Merle van Belgravia Road in Athlone.

Lottering vier ook 20 jaar op die verhoog en glo elke dag bied nuwe uitdagings.

Wie is Marc Lottering?

Marc is ‘n pastoor se seun, gebore en getoë in Retreat op die Kaapse vlakte. Ek het een ouer broer, Tony, hy is baie mooier, maar ek het natuurlik die amazing hare, so ek is happy. Ek is ‘n komediant en ‘n baie trotse Kapenaar. Ek laat Suid-Afrikaners al die afgelope 20 jaar lag. Ek kan my nie indink om iets anders te doen nie. Ek glo in wat ek doen en waarvoor ek geskape is.

Hoe was jou reis as grapjas en kunstenaar in die laaste 20 jaar?

Dit was ‘n fassinerende reis om die minste te sê. En dit bly fabulous. Daar was natuurlik stampe langs die pad, maar ek glo sterk daai knocks is daar om ons te vorm, sterker en wyser te maak vir die pad vorentoe. Soos ek vandag hier sit, moet ek sê dit is moelik vir my om te begryp dat ek vir 20 jaar reeds in die snaakswees-besigheid is. Dit is moeilik om te begryp, want ek voel of ek in die laaste ses jaar eers my stem gevind het. In dié bedryf, as jy bewus bly, hou jy nooit op om te leer nie. Jy hou nie op om te groei nie. Elke gehoor is heeltemal anders. En dít is wat hierdie reis só magies maak.



Wat inspireer jou en hoe verwyl jy jou dae?

Mense inspireer my. Ek kan heeldag by koffiewinkels sit en net people watch. Dis selfs beter as ek hulle kan afluister en op hul gesprekke kan inluister. Ons is sulke interessante wesens. Ek dink baie van my komedie en stories en grappe gaan oor mense, oor ons, oor hoe ons met mekaar saamleef, elke dag, by troues, begrafnisse, braais, supermarkte en die movies – oral.

Ons besef nie hoe interessant en snaaks ons almal is nie. Dít is die stories wat ek op die verhoog vertel. En ek raai mense reageer goed hierop, omdat hulle hiermee kan vereenselwig. Ek is by verre nie die snaaksste ou nie, ek geniet dit slegs om stories te vertel waarmee mense kan identifiseer.



Wat dink jy van die nuustoneel in Suid-Afrika tans? Help dit jou om nuwe materiaal te skep, of demp dit jou gemoed as kunstenaar?

Die hedendaagse Suid-Afrikaanse politiek voed komediante beslis. En dis ’n catch 22-situasie, want party mense kom na my vertonings in die hoop om vir ’n uur of so van die daaglikse politieke opskrifte te kan ontsnap. Maar dis onmoontlik om sekere opskrifte te ignoreer. As ’n komediant is daar ’n paar goed waaroor ’n mens eenvoudig móét praat – veral as dit tans op almal se lippe is. En vir my is die belangrike ding om oor die onderwerp te praat, ja, maar om terselfdertyd te verseker mens het uiteindelik iets snaaks oor die kwessie te sê! Dís die uitdaging. Anders kom ek nie naby die kwessie nie.



Hoekom dink jy kry die Kaapse jokes en karakters soveel aftrek by gehore?

Moeilike vraag! Kan die aksent wees, kan die hare wees, kan wees dat só baie mense in die gehoor reeds affairs met Kapenaars gehad het! Wat die rede ookal is, ek is net bly vir die liefde. Daar was al só baie liefde op dié reis – ek bly in verwondering.

Het jy nog iets op die hart?

Ek is tans op so ‘n high, want ek het 'n volwaardige musiekblyspel genaamd Aunty Merle, the Musical te skryf – met 14 akteurs en 'n orkes. Party mense het gedink ek was mal om so 'n reuseprojek aan te durf. Die vertoning het verlede jaar by die Baxter-teater in Kaapstad begin, en is ‘n wegholsukses wat reeds vir vier gesogte Fleur Du Cap-teatertoekennings benoem is. Ons is nou reeds in die derde seisoen van die show, voor dit Johannesburg toe reis. Ek is in ekstase oor my lewe. Oor lewe! Dié is die begin van nóg ’n opwindende hoofstuk. Ek’s so dankbaar.

Lottering in Namibia is môre by die NTN te sien. Die show begin om 20:00. Kaartjies is by Computicket beskikbaar.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%