Lorriedrywers se paspoorte geprioritiseer

Hoewel Jan en Sus Alleman tans om 'n nuwe paspoort mag aansoek doen, sal die owerhede nie “hulpbronne verkwis” deur dié dokumente nou te druk nie.
Denver Kisting
Denver KistingDie ministerie van ­binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit sê by monde van sy woordvoerder, mnr. Sakeus Kadhikwa, om paspoorte te druk terwyl die la
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer