Lorriedrywers gaan langs roetes getoets word

Die vervoerbedryf maak ondanks uitdagings seker Namibiërs kan lewensmiddele in die hande kry.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die Walvisbaai-Korridorgroep (WBCG) sal binnekort ses vaste klinieke langs die belangrike vragroetes hê waar lorriedrywers wat siek voel, vir Covid-19 getoets
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer