Londen se ikoniese swart taxi’s word groen

Die wêreld se mees gevorderde elektriese taxi is pas amptelik in Londen bekend gestel.
Die TX eCity, wat pas in Londen bekendgestel is, is ’n batteryaangedrewe taxi met aanvullende tegnologie om die afstand wat hy kan ry tot byna 650 km te verleng as dit nodig is.D
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer