Lithops-versameling 'n nasionale bate

'n Kweekhuis met die volledige 38 ­spesies van vygieplante van die genus Lithops word buite Keetmanshoop bedryf.
Tanja Bause
Tanja Bause – By die Alte Kalkofen Lodge buite Keetmanshoop is Namibië se enigste Lithoparium (kweekhuis vir Lithops), waar elke bekende spesie ter wêreld van Lithops, ofte wel
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer