Libiese kuswag onderskep migrante
Verskerpte optrede deur die Libiese kuswag het daartoe gelei dat heelwat onwettige migrante onderweg na Europa onderskep word.
Die Libiese kuswag het 299 migrante van lande in Afrika suid van die Sahara op twee rubberbote oos van Tripoli onderskep.Hulle is naby die dorp Zliten onderskep deur een van vers
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie