Lewenslank vir Suide-verkragters

’n Sterk boodskap is gister in twee afsonderlike vonnisopleggings in die hoërhof aan die verkragters en moordenaars van vroue gerig.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh en Ronelle Rademeyer - Twee mans wat vroue op Mariental en Tses verkrag en vermoor het, is gister in twee afsonderlike sake vonnisse van altesaam 152 jaar opgelê v
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer