Lesersfoto's vir 30 Augustus

Yandi Du Plessis
Elize het die foto in haar tuin geneem.

Mooi uitsig: “Die Kunenerivier naby die Skedelkus park,” sê Llewellyn Samson.

Koud: “’n Aalwyn wat wit blare van die koue gekry het. Afgeneem op die plaas /Aoxas,” sê Hendry Jagger.

Kleurvol: Johané Boshoff van BOKEH Photography het die foto in die Suide geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer