Lesersfoto’s vir 28 Junie 2021

Yandi Du Plessis
Besig: Björn Basler het dié foto van ’n vrou wat wasgoed was in Damaraland geneem.

Op pad: “Lekker naweek op die plaas,” sê Bommies.

Uitstappie: Shamani Armani het dié foto tydens ‘n minivakansie by Sossusvlei geneem.

Stralend: “Pragtige Jacoline Gordon,” sê Lurdich Vries.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer