Lesersfoto’s vir 25 Junie 2021

Yandi Du Plessis
Snoesig: “Michael en RooiJan is beste maatjies,” sê Reinette van der Walt.

Ma en seun: Chloe en Beast knip ‘n uiltjie. Lalie van Wyk het die foto ingestuur.

Honger: “Waar is dit lekker? Hier’s dit lekker! sê Amalia Gamses. Die foto is by ’n padstal in Mariental geneem.

Salig: “Bella geniet die sonnetjie,” sê William Hendricks.

Poegaai: “My varkies is moeg na die vakansie op die plaas,” sê Vera.

Woef: “Hulle noem my ‘Mopkop’ of ‘Takhaar’, maar my naam is Speedy.” Björn Basler het die foto geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer