Lesersfoto's vir 24 Junie 2021

Yandi Du Plessis
Lekker kos: Edwin Pagel het die foto in Etosha geneem.

Ogies: “Ek het die geitjie in die woestyn afgeneem,“ sê Björn Basler.

Dors: Stephen Croucamp het die foto op Erindi geneem.

Huis toe: William Lloyd het die foto op 'n plaas naby Kalkfeld geneem.

Baklei: Edwin Pagel het die leeus op Okonjima afgeneem.

Oulik: “Die bakoorjakkals kyk vir my vanaf sy huis op die plaas Helmeringhausen,“ sê Björn Basler.

Lekker groen: Stephen Croucamp het die foto op Erindi geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer