Lesersfoto's vir 18 Junie 2021

Yandi Du Plessis
Mooi: “Die son sal altyd skyn in Namibië,” sê Tim Theron.

Vinnig op pad: “Ek wonder die bakkie darem nog die spoedbeperking sal kan oorskry?” vra Fanie Smit.

Toe: “Hierdie hek is lanklaas geopen of gesluit,” sê Björn Basler.

Lekker: “So pragtig net ná die reën geneem,” sê Mayrick Bussel.

Groete: Julia Marelize Mcnab het die foto van Rehoboth geneem.

Uitnodiging: Petré van Zyl van Swakopmund het die foto by Gross Barmen geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer