Lesersfoto's 9 Junie 2021

Tanja Bause
Geluk: “Die troue van Brownie en Shavita Majiet,” sê Lurdich Vries.

Saam: “Ingrid en Ben sê ’n moeilike pad vat jou altyd na die mooiste bestemming,” sê Ingrid Engelbrecht.

Huweliksklokkies: “Ma en seun op Annie en Wynand Thompson se troudag,” sê Baverly Thompson.

Pret: “Dit is altyd lekker by die see,” sê Bryan Gordon.

Helpers: Klaas Swartbooi het die klein sjefs afgeneem.

Nou gaan ons visvang: “Megan en Mieke Durant, deur hul pa afgeneem,” sê Christopher Durant.

Familie: “Barry en Sharon van Wyk was Paasnaweek saam met familie op Happyland,” sê Carsia Husselmann.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer