Lesersfoto's 9 Junie 2020

Tanja Bause
Loer: “Ons bekyk maar die wêreld van onder af.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

In droomland: “So slaap ons in Rosh Pinah.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Waarskuwing: “Moet nie eers probeer om dit te vat nie,” sê Piet Visser.

Maatjies: “Laylah lê met haar katjie Sky en kyk strokiesprente,” sê Duncan Oppel.

Lekker: “Alita hou daarvan om op my te lê en slaap,” sê Genevieve Pieterse.

Uitgeput: “Hierdie hoktyd maak ons baie moeg,” sê Max Anderson.

Sonbad: “Bones bewonder die weer in Swakopmund,” sê Ronaldo Isaaca.

Geluk: “Basjan het 'n belangrike aankondiging gehad om te maak.”

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer