Lesersfoto's 9 Februarie 2021
Kleurvol: Gavin Frey het die foto op die hoofpad tussen Mariental en Maltahöhe geneem.
Lekker: “Anroux geniet die Kuisebrivier se modderbad,” sê Elize.
Baie water: “Die Kuiserivier op pad Walvisbaai toe,” sê Tracy Esterhuizen.
Deur die woestyn: Jennifer Theron het die foto van die Kuisebrivier geneem.
Water en nóg water: Jane Steyn het die foto geneem.
Van bo: “’n Familie-uitstappie na Avisdam.” Jaylea Kloppers (12) het die foto neem.
Hier kom nog: “Iemand kom kuier,” sê Jan Schaaf.
Pragtige wêreld: Antie Riana, getroud met hoofinsp. Kuwinga van Maltahöhe, het vir die eerste keer die lelies gaan kyk,” sê Elifas Kuwinga.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie