Lesersfoto's 9 April 2021
Mooi: “Dit is een van my gunstelingbome in die land,” sê Björn Basler.
Geseënd: “Die wonder van God se werke op ons plaas Nineis Oos,” sê Christa Schweiger.
Lekker: “Die Kuisebrivier 30 km voor Walvisbaai,” sê Christel Raith.
Kind wees: “Klein John eet en geniet die Kuisebrivier se modder,” sê Elize.
Groen: Die foto is by Daan Viljoen deur Esther van Zijl geneem.
Nuwe lewe: Helene Barnard het die foto by Sossusvlei geneem.
Heerlik: “In ons mooi land is dit altyd lekker om te kamp,” sê Louis Putter.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie