Lesersfoto's 8 Oktober 2020

Tanja Bause
Doodmoeg: “Dit is maar net een van Flenters se baie slaapposisies,” sê Riana Pitout van Otjiwarongo.

Slimste: “Milo moet nog net begin praat,” sê Madelyn Burger van Walvisbaai.

Mooiste: “Adanya Smit soen haar perd met liefde,” sê ouma Linda du Plooy van Tsumeb.

Beste maats: “Dit is opregte liefde tussen 'n hond en haar maatjie.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Wegkruipertjie: “Ons Jack Russell, Buksie, van die plaas Guruchab,” sê Marlize Nel.

Oulik: “My dogter, Izylma, saam met een van haar hanskalwers op die plaas Guruchab,” se Marlize Nel.

Snoesig: “Dis lekker warm tussen ma en pa.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Kommentaar

Republikein 2025-05-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer