Lesersfoto's 7 Julie 2021

Tanja Bause
Mooi: “Kyk Oom Bonnie se blomme, Mamma.” Die foto is per WhtsApp ontvang.

Lekker: Die foto van tannies wat op Swakopmund kuier is per WhatsApp ontvang.

Ek sien jou: “Om beter te kan sien, Mamma,” sê Ruselle. Noleen het die foto geneem.

Geluk: Linda du Plooy van Rundu het die foto van haar seun, Gerrie, se “Eerste Vadersdag” op Tsumeb ingestuur.

Boer basters: “Wys jou vleis,” sê Jovin Diergaardt.

Proefkonyn: “So word daar geoefen om hare vas te maak. Die foto is deur my seun, Pieter, geneem,” sê Willem van Zyl.

Avontuurlustig: “Ons kruip oral in as ons pas,” sê Mamma Geraldine.

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer