Lesersfoto's 6 Julie 2021

Tanja Bause
Asemrowend: ”Natuurskepping ná die reën in die Bethanie-omgewing,” sê Jan Farmer.

Nuwe begin: “Nuwe lewe ná die reën,” sê Charisma O’Callaghan.

Sonsopkoms: “Ek het die plaasdam naby Kalkfeld afgeneem,” sWilliam Lloyd.

Noordoewer: “Kan nie anders om die Skepping te bewonder nie,” sê Joyce van der Westhuizen.

Kommentaar

Republikein 2025-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer