Lesersfoto's 6 April 2021

Sanet de Waal
So maak mens: “My kleinseun Sion de Wit (7) van Walvisbaai het 'n 13 kg kabeljou uitgetrek,” sê Nita Luus.



Ontspan: Rieffello was vir 'n naweek op Otjimbingwe.



Mooi: Die foto is deur Julian Benade by Sossusvlei geneem.



Familie: “Die niggies en neefs was by 'n troue op Rehoboth bymekaar,” sê Roishe Bock.



Daar is jy: “Collin-Junior Groenewaldt is op Oupii se plaas in die groen weivelde gevind,” sê mamma Bronwinne Groenewaldt.



Vakansie: “Die foto van Charmain Smit is by die Kokerboomwoud se ruskamp geneem.”



Avontuur: “Dit was 'n vinnige uitstappie vanaf Rosh Pinah na Oranjemund al langs die Oranjerivier.” Die foto is per WhatsApp ontvang.



Speel: “Jane, Rhysie en Shekinah baljaar alte lekker in GocheGanas se swembad,” sê Ralton Thompson.

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer