Lesersfoto's 5 November 2020

Tanja Bause
Leer: “Eerste swemlesse in Mariental,“ sê Björn Basler.

Vol lewe: Wiebke Schmid het die foto in die suide van die land geneem.

Gaan huis toe: Penny het die foto geneem.

Rek en strek: “Prentjiemooi by Springbokvlakte-watergat by Etosha. Almal kom drink daar saam water. Die sekretarisvoël moes so bietjie uitstrek,“ sê Jessie van Swakopmund.

Heerlik: “Die vars reuk van veldbossies,” sê Claudine Mostert.

Dors: Pieter Steenkamp het die foto in Etosha geneem.

Kleurvol: Elize het die sprinkaan in haar tuin afgeneem.

Kommentaar

Republikein 2025-12-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer