Lesersfoto's 5 Mei 2021

Tanja Bause
Toeka en nou: “’n Trein ry verby die ou Garub-treinstasie in die Suide,” sê Björn Basler

Liggies: “Ek het die foto van die Felsenkirche op Lüderitz vanaf die hotel geneem,” sê Elzevir Gelderbloem.

Kleurvol: “Ek het die foto op Gross Barmen geneem,” sê Petré van Zyl van Swakopmund.

Lekker: “Reënerige nag in Gamsa,” sê Dirk Lourens.

Eerste lig: “Ek het die foto van Felix Unite langs die Orangerivier geneem,” sê Esther John.

Daar val hy: Laura Voigts het die foto tussen Okahandja en Karibib geneem.

Stille getuie: Pelikaanpunt, deur Mogamat Salie Saban afgeneem.

Kommentaar

Republikein 2025-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer